Genesis 20:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gee nou die vrou terug aan haar man. Hy is 'n profeet. Hy sal vir jou bid dat jy kan bly lewe. Maar as jy haar nie teruggee nie, moet jy weet jy sal beslis sterf, jy en almal wat by jou is.”

Genesis 20

Genesis 20:4-11