Genesis 20:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vir Sara het Abimelek gesê: “Ek gee aan jou broer duisend stukke silwer. Dit is om almal wat by jou is, te laat stilbly en om te wys alles is in orde.”

Genesis 20

Genesis 20:15-18