Genesis 2:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het die sewende dag as gereelde rusdag geheilig, want op daardie dag het Hy gerus na al die skeppingswerk wat Hy gedoen het.

Genesis 2

Genesis 2:1-5