Genesis 2:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Verder het die Here God gesê: “Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom iemand maak wat hom kan help, sy gelyke.”

Genesis 2

Genesis 2:10-23