Genesis 19:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het hom toe daardie nag weer dronk gemaak, en die jongste dogter het met hom gemeenskap gehad. Hy het nie agtergekom dat dit sy is wat by hom kom lê en daarna opstaan nie.

Genesis 19

Genesis 19:29-37