Genesis 19:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daardie nag het hulle hom dronk gemaak, en die oudste dogter het met hom gemeenskap gehad. Hy het nie besef dat dit sy is wat by hom kom lê en daarna opstaan nie.

Genesis 19

Genesis 19:23-37