Genesis 19:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe God die stede in die vlakte verdelg het waar Lot gewoon het, het God aan Abraham gedink en vir Lot laat wegkom uit die plek waar die verwoesting plaasgevind het.

Genesis 19

Genesis 19:20-34