Genesis 19:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê die engel vir hom: “Ook wat dit betref, staan ek jou versoek toe. Ek sal nie die dorp waarvan jy praat, verwoes nie.

Genesis 19

Genesis 19:14-27