Genesis 19:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

en gesê: “Welkom, Menere! Kom tog na my huis toe en oornag daar. Julle kan ook julle voete was. Dan kan julle môre vroeg julle reis voortsit.”Maar hulle sê: “Nee, ons sal sommer op die plein oornag.”

Genesis 19

Genesis 19:1-7