Genesis 19:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die mans by Lot sê toe vir hom: “Wie van jou mense is nog hier? Skoonseuns of seuns of dogters of wie jy ook al in die stad het, vat hulle uit die plek uit!

Genesis 19

Genesis 19:4-14