Genesis 18:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het hy na die beeste toe gedraf en 'n mooi jong kalf gevat en vir 'n slaaf gegee om dit gou voor te berei.

Genesis 18

Genesis 18:1-16