Genesis 18:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

U is nou eenmaal op pad hier by my verby, en daarom wil ek 'n stukkie brood vir u gaan haal dat u weer nuwe krag kan kry.”Hulle het vir hom gesê: “Goed! Maak so!”

Genesis 18

Genesis 18:4-13