Genesis 18:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Abraham: “Moet tog nie kwaad word nie, Here! Ek wil nog net een keer praat; miskien word daar tien gekry.”En die Here sê: “Ook oor tien sal Ek dit nie verdelg nie.”

Genesis 18

Genesis 18:31-33