Genesis 18:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe praat Abraham weer met die Here: “Miskien sal daar veertig gevind word,” en die Here sê: “Ook oor veertig sal Ek dit nie doen nie.”

Genesis 18

Genesis 18:25-33