Genesis 18:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Miskien is daar vyftig regverdiges in die stad. Sal U die plek werklik vernietig? Sal U dit nie spaar oor vyftig regverdiges daarin nie?

Genesis 18

Genesis 18:16-27