Genesis 18:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die mans opstaan om te vertrek, het Abraham 'n entjie saam met hulle gestap. Die mans het afgekyk in die rigting van Sodom,

Genesis 18

Genesis 18:6-19