Genesis 17:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op daardie selfde dag het Abraham sy seun Ismael gevat en al die slawe wat in sy besit gebore is, en ook dié wat hy met geld gekoop het, elke lid van die manlike geslag in sy huis, en hy het hulle besny, soos God vir hom gesê het.

Genesis 17

Genesis 17:20-26