Genesis 16:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

en die Engel van die Here sê vir haar: “Gaan terug na jou eienares toe en onderwerp jou aan haar gesag.”

Genesis 16

Genesis 16:1-16