Genesis 15:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het vir Abram gesê: “Ek is die Here wat jou uit Ur van die Galdeërs laat wegtrek het om hierdie land aan jou te gee as jou besitting.”

Genesis 15

Genesis 15:1-10