Genesis 14:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die Siddimvlakte was daar oral asfaltgate, en toe die konings van Sodom en Gomorra gevlug het, het hulle daarin geval. Wie van hulle oorgebly het, het na die berge toe gevlug.

Genesis 14

Genesis 14:1-13