Genesis 13:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die land kon nie in Abram en Lot saam se behoeftes voorsien sodat hulle bymekaar kon bly nie. Hulle besittings was te veel; hulle kon nie bymekaar bly nie.

Genesis 13

Genesis 13:3-16