Genesis 13:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Abram het sy tente versit en gaan woon by die groot bome van Mamre by Hebron. Daar het hy 'n altaar vir die Here gebou.

Genesis 13

Genesis 13:12-18