Genesis 13:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Abram het in Kanaän bly woon, en Lot het in die stede van die Jordaanstreek gewoon; tot by Sodom het hy gaan tent opslaan.

Genesis 13

Genesis 13:11-13