Genesis 13:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Lot het toe rondgekyk en gesien die hele Jordaanstreek tot by Soar het so volop water soos 'n tuin van die Here, soos Egipte. Dit was naamlik nog voordat die Here Sodom en Gomorra verwoes het.

Genesis 13

Genesis 13:7-12