Genesis 12:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar was hongersnood in die land, 'n baie swaar hongersnood, en Abram het na Egipte toe getrek om daar 'n heenkome te vind.

Genesis 12

Genesis 12:4-12