Genesis 10:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vir Heber is twee seuns gebore. Die naam van die een was Peleg, want in sy tyd is die land verdeel, en die naam van sy broer was Joktan.

Genesis 10

Genesis 10:15-28