Genesis 1:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

God het die wilde diere op die aarde gemaak, elkeen na sy aard; ook die mak diere, elkeen na sy aard; en ook al die diere wat kruip, elkeen na sy aard. En God het gesien dit is goed.

Genesis 1

Genesis 1:15-29