Genesis 1:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die aarde was heeltemal onbewoonbaar, dit was donker op die diep waters, maar die Gees van God het oor die waters gesweef.

Genesis 1

Genesis 1:1-5