Genesis 1:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

God het die twee groot ligte gemaak, die grootste om bedags te heers en die kleiner lig om snags te heers, en ook die sterre.

Genesis 1

Genesis 1:15-24