Genesis 1:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

God het die droë grond “aarde” genoem, en die waters wat bymekaargekom het, het Hy “see” genoem. En God het gesien dit is goed.

Genesis 1

Genesis 1:8-14