Galasiërs 5:24-26 Afrikaans 1983 (AFR83)

24. Dié wat aan Christus Jesus behoort, het hulle sondige natuur met al sy hartstogte en begeertes gekruisig.

25. Ons lewe deur die Gees; laat die Gees nou ook ons gedrag bepaal.

26. Ons moenie verwaand wees, mekaar uittart of op mekaar afgunstig wees nie.

Galasiërs 5