Galasiërs 5:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

afguns, dronkenskap, uitspattigheid en al dergelike dinge. Ek waarsku julle soos ek julle al vroeër gewaarsku het: Wie hom aan sulke dinge skuldig maak, sal nie die koninkryk van God as erfenis verkry nie.

Galasiërs 5

Galasiërs 5:14-26