Galasiërs 5:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wat ek bedoel, is dít: Laat julle lewe steeds deur die Gees van God beheers word, dan sal julle nooit swig voor begeertes van julle sondige natuur nie.

Galasiërs 5

Galasiërs 5:12-21