Galasiërs 4:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

En omdat ons sy kinders is, het God die Gees van sy Seun in ons harte gestuur, en in ons roep Hy uit: “Abba!” Dit beteken: Vader!

Galasiërs 4

Galasiërs 4:1-14