Galasiërs 4:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daardie mense se ywer vir julle is nie met suiwer bedoelings nie. Hulle wil julle van my losmaak sodat julle julle vir hulle saak sal beywer.

Galasiërs 4

Galasiërs 4:16-22