Galasiërs 4:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle onthou mos hoe dit gekom het dat ek die eerste keer die evangelie aan julle verkondig het. Dit was deurdat ek siek geword het.

Galasiërs 4

Galasiërs 4:11-16