Galasiërs 2:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Inteendeel, hulle het ingesien dat die taak aan my toevertrou is om die evangelie aan die nie-Jode te verkondig, net soos dit aan Petrus toevertrou is om die evangelie aan die Jode te verkondig.

Galasiërs 2

Galasiërs 2:5-10