Galasiërs 2:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Aan hulle eise het ons egter nie 'n enkele oomblik toegegee nie, sodat die waarheid van die evangelie vir julle gehandhaaf sou word.

Galasiërs 2

Galasiërs 2:1-13