Galasiërs 2:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Voordat daar van Jakobus se mense aangekom het, het Sefas gewoonweg saam met nie-Joodse gelowiges geëet. Maar toe dié mense daar aankom, het hy hom onttrek en hom eenkant begin hou, omdat hy bang was vir die voorstanders van die besnydenis.

Galasiërs 2

Galasiërs 2:3-17