Galasiërs 2:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al wat hulle gevra het, is dat ons nie die armes onder hulle moet vergeet nie. Ek het my dan ook steeds vir hierdie liefdesdiens beywer.

Galasiërs 2

Galasiërs 2:1-17