Galasiërs 1:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het dit ook nie van 'n mens ontvang of by 'n mens geleer nie. Inteendeel, Jesus Christus het dit in 'n openbaring aan my gegee.

Galasiërs 1

Galasiërs 1:10-17