Filippense 4:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek weet wat armoede is en ek weet wat oorvloed is; van alles het ek ondervinding: om genoeg te hê om te eet sowel as om honger te ly, om oorvloed te hê sowel as om gebrek te ly.

Filippense 4

Filippense 4:11-14