Filippense 3:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wees my navolgers, broers, en let op die mense wat lewe volgens die voorbeeld wat ons vir julle stel.

Filippense 3

Filippense 3:7-21