Filippense 2:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moet niks uit selfsug of eersug doen nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself.

Filippense 2

Filippense 2:1-13