Filemon 1:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

nou nie langer net as 'n slaaf nie, maar meer as 'n slaaf: as 'n geliefde broer. Dit is hy besonderlik vir my; hoeveel te meer sal hy dit dan nie vir jou wees nie, as mens en as broer in die Here.

Filemon 1

Filemon 1:15-24