Ester 4:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

In al die provinsies waar die besluit en die proklamasie van die koning bekend geword het, was daar groot smart onder die Jode. Hulle het gevas en gehuil en gekerm, en baie het rouklere aangetrek en in die as gaan lê.

Ester 4

Ester 4:1-4