Ester 1:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar het wit en bloedrooi linnedoeke gehang wat met pers linnetoue vas was aan silwerringe aan marmerpilare. Verder was daar silwer- en goue rusbanke op 'n plaveisel van vier soorte kosbare klip.

Ester 1

Ester 1:5-10