Esra 8:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die opdragte van die koning is aan die gevolmagtigde verteenwoordigers van die koning en aan die goewerneurs van Wes-Eufraat oorhandig, en hulle het van toe af bystand verleen aan die volk en aan die tempel.

Esra 8

Esra 8:26-36