Esra 8:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het ek vir die twaalf priesters gesê: “Julle is aan die Here gewy, hierdie goed is ook aan Hom gewy. Die silwer en die goud is vrywillige gawes aan die Here die God van julle voorvaders.

Esra 8

Esra 8:26-32