Esra 7:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van dié geld moet jy met oorleg gebruik om bulle, ramme en lammers te koop, met die bybehorende graan- en drankoffers, en dan moet jy dit op die altaar van die tempel van julle God in Jerusalem offer.

Esra 7

Esra 7:12-21